@ ONLY R149.00!!!
GET YOUR VALENTINE THE PERFECT GIFT!
200x400 | LOVE | Vir nou en altyd
R 149.00
200x400 | LOVE | Jy maak my glimlag.
R 149.00
200x400 | LOVE | You are my world
R 149.00
Vertel joune met ons unieke Storie Muur, Gallery uitleg ontwerpe om van te kies! Of doen dit jouself en kies van ons enkel blokke of combo stelle. Scrabble letter blokkies beskikbaar om tussen in die fotoblokke te sit. Asook houtletters en woord ontwerpe om van te kies en te keur. Jou een-stop winkel om daardie pragtige fotomuur in jou huis te skep wat julle unieke storie vertel.
Want to build your own Story Wall with time, adding pictures as special moments are captured? Then this is the perfect option for you.
Not seeing what you are looking for? We offer Custom Design set to fit your need and space! We are here to help with creating the most beautiful Story Walls for your home.
Ek het nounet my blokkie ontvang.....ek is MAL daaroor. Baie baie dankie vir julle flink en netjiese werk.
Ek sal julle verseker aanbeveel!!
I just received the wooden block that I ordered. It really looks beautiful.
Thanks for your good service.
Dankie baie dit is PRAGTIG.
Sal verseker weer by jul bestel.
Baie baie dankie vir julle puik diens en die pragtige blok wat julle gestuur het. Dit is baie mooi. Julle sal weer van my hoor.